
‘n Nuwe gesin trek langs Vuyo-hulle in. Hy kan hulle deur sy kamervenster sien. Die ma dans, die pa lag, die hond swaai heeltyd sy stert … Maar hoekom lyk die dogtertjie so hartseer?
‘n Bekoorlike storie oor vriendskap en empatie wat ons aanmoedig om onsself uit te druk en ander te ondersteun om dieselfde te doen.
BUY NOW